Sunday 7 September 2014

MY WEEMOEDS BANKIE




op Begha se walle
staan n weemoeds-bankie
vervalle, verstote
alleen in die wind
as ek verlang na my mense
my kinners en kind
as ek huil oor alleenwees
verward en verwoed
bring Begha se bankie
vrede en moed.












jk1497

No comments:

Post a Comment

Featured post

A WHALE OF A TIME

I was dressed for the occasion and waiting to embark on an exciting adventure. Ready and eager to set sail on a whale and dolphin-watching t...